U kan deel wees van die oplossing! Maak 'n klein skenking van jou keuse en moedig jou werkgewer en kollegas aan om saam met jou 'n verskil te maak in die lewens van minderbevoorregtes en help om ons natuurlike erfenis te bewaar.

U bydrae, hoe klein ook al kan 'n groot verskil maak. U pogings om die boodskap van hoop onder jou medewerkers te versprei, kan u bydrae aansienlik versterk. Hoeveel mense werk elke dag saam met u? As u u werkgewer help om aan te sluit kan almal van hulle 'n klein bedrag elke maand skenk wat afgetrek word van hul salarisse en almal kry dan 'n belastingkorting.

Om meer te leer gaan gerus na www.payrollgiving.co.za

Word 'n Payroll Giver

Related Searches: liefdadigheid, donasie, payroll giving

Kommentaar

Word Vandag 'n Payroll Giver
Your IP address has been recorded as 18.217.144.32. Session reference 02dd44af-ed20-4084-84d2-1324e07059d1.