In die moderne wêreld is dit noodsaaklik vir 'n besigheid, hoe klein ook al, om 'n teenwoordigheid op die web te he. Klein en medium besighede moet geloofwaardigheid aan hulle aktiwiteite leen om hul beeld en handelsmerke te vestig en op te bou. Groot organisasies is amper verplig om hul dienste op die internet beskikbaar te maak, of hulle verloor besigheid.

IGotAfrica is gestig in 1999 as Ozzmotion Software. IGotAfrica se doel is eenvoudig:
"Verskaf effektiewe, ruwe en skaalbare sagteware oplossings vir die besigheid gemeenskap"

Alhoewel IGotAfrica PHP web gebaseerde applikasie ontwikkeling as 'n primêre diens aanbied, is ons geaffilieer met ander IT maatskappye om seker te maak dat ons 'n volledige A tot Z oplossing vir al jou web benodighede kan bied.

Sedertdien het ons konstant gegroei en ons is nou 'n bekostigbare stabiele oplossing vir enige klein en medium grootte besigheid. Ons volg hoë standaarde en streef na uitmuntendheid in alles wat ons doen.

Sluit vandag nog aan by ons groeiende lys van kliënte en ervaar hoekom klein e-handel besigheid GROOT besigheid is:

Related Searches: meer oor i got africa

Kommentaar

Meer Oor I Got Africa
Your IP address has been recorded as 44.222.161.54. Session reference 08cf62c7-2dce-4701-a4cc-499978a75d9b.