R 1 000.00
OA001
Stel jou besigheid bloot aan die massas met 'n aanlyn-advertensieveldtog wat deur Igotafrica.com bestuur word.

Met 'n minimum maandelikse begroting van slegs ZAR 1 000 kan ons vir jou 'n advertensie en bemarkingsveldtog pasmaak wat jou potensiële kliënte teiken. Ons gebruik al die beskikbare advertensie platforms wat jou teikenmark kan bereik.

Ons fooi is slegs 10% van jou bemarking begroting. Ons verskaf indiepte verslae wat jou veldtog se vordering aan jou bekend maak. Ons kan ook help met die skep van die kreatiewe bates wat jou veldtog nodig het. Dit kan video's, animasie baniere of enige iets anders wat jy dalk benodig wees.

Ons kan ook help met die opname en analise van jou kliënt werwing. Die inligting word gebruik om jou veldtog te verstel.

Aanlyn Advertensieveldtog
Your IP address has been recorded as 3.135.205.146. Session reference 257499b8-490a-4756-93bc-8eb43840fb68.