R 12 000.00
W002
Die eenvoudige verkope-gedrewe oplossing is gerig om belangstelling in die produkte wat u wil verkoop te wek. U beheer die webwerf en wat gewys word. Die sisteem is al lank in gebruik en deeglik getoets en word konstant verbeter en opgegradeer sodat u webwerf nooit agter raak nie.

Web Werf BemarkingKontak ons vandag vir 'n GRATIS kwotasie, stuur 'n e-pos na info@igotafrica.com, of skakel +27 82 821 9119

Die ontwerp word gekies uit 'n wye reeks sjablone en jou produkte word ingebring in een van hierdie. Prys sluit in:

  • Webwerf ontwerp en uitleg van produkte - Die hoeveelheid produkte mag dalk die prys beïnvloed.
  • U kliënte kan deur u produkte of dienste soek, meer inligting kry en vra vir 'n kwotasie of 'n bestelling plaas.
  • Stuur 'n massa SMS of E-Pos boodskappe aan u kliënte, of potensiële kliënte.
  • .Co.Za Domein naam registrasie vir 'n jaar - "jou-maatskappy.co.za" - Meer domein registrasie opsies beskikbaar
  • E-Pos fasiliteite - "jy@jou-maatskappy.co.za"
  • Monitering en Administrasie van jou produk navrae deur jou eie web gebasseerde sisteem.
  • U kan bladsye, fotos, produkte, dienste en vele meer byvoeg, verander of verwyder.
  • Maandelikse rugsteuning van u hele sisteem - Meer gereelde rugsteuning is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste
  • Soek Enjin Optimalisering vir AL u produkte en dienste
  • Ondersteuning gedurende besigheid ure deur e-pos, telefoon en Skype
  • Afslag op konsultasie oor enige IT-verwante onderwerp
  • Maklike integrasie met krediet kaart betaal stelsels

Ontwerk, opstel en eerste drie maande bediening: ZAR 12 000.00

Bediening daarna

  • Maandelikse bediening en ondersteuning - ZAR 350.00
  • Maandelikse bediening en ondersteuning met Aanlyn Krediet Kaart Verkope - ZAR 1 220.00

Kommentaar

Webwerf Bemarking Pakket - Verkoopsman
Your IP address has been recorded as 52.14.224.197. Session reference 44c18afa-d30e-43ea-9fcf-005b724fa839.