[POP E-Mail hosting]
Met hierdie opsie kry u:
* Domeinnaamregistrasie vir 'n jaar - “u-maatskappy.co.za” -
Ander domeinopsies beskikbaar
* E-pos fasiliteite - "ek@u-maatskappy.co.za”
* Gratis web-gebaseerde e-pos vir jou e-pos rekeninge ...
IGotAfrica.com bied nou GRATIS web gebaseerde e-pos aan. Voltooi net
ons Kontak Ons vorm en kry jou GRATIS web gebaseerde e-pos adres! Maak
seker jy sluit die naam in wat jy soek, bv. jounaam@igotafrica.com, in
jou boodskap en ons kry jou aan die gang ...