Ek is nou al vir meer as 15 jaar in die webwerf soekenjin opskuif industrie en ek het nou al baie webwerwe gesien wat sogenaamd "reg is vir soekenjins" - webwerwe watse opskuif tegnieke net eenvoudig VERKEERD is.
Ons sal jou webwerf aan Soekenjins voorlê en die prestasie van die webwerf op 'n daaglikse, weeklikse en maandelikse basis monitor. Ons pas ook aan en verbeter jou webwerf ten einde te verseker ons ry meer verkeer na jou webwerf elke dag. Ons diens sluit ...
[Search Engines]Hier is 'n idee om seker 'n paar brande te begin: Is
dit nodig om die regering regulering van soekenjins te oorweeg? Hou
asseblief jou gooi-klippe tot aan die einde van die aanbieding.
'n Tegnologies gevorderde eeu bring meer (veel meer) ...
Ons kan help en raad bied aan jong mense wat 'n Inligting Tegnologie loopbaan oorweeg. Verder kan ons jong entrepreneurs ondersteun en mentor in die Inligting Tegnologie industrie.
I got Africa is 'n web werf ontwikkeling en internet diens verskaffer
maatskappy gestig in 1999. Ons bied DNS, webmail en web werf hosting
as 'n uitbreiding op ons sagteware ontwikkelling en ander tegniese
vaardighede.
Deals4Africa maak dit baie maklik om 'n winskopie te vind. Lewendige aanlyn veilings is ou nuus. Die nuwe Deals4Africa sisteem is maklik en enige volwassene kan gratis aansluit.
PRIVACY POLICY FOR IGOTAFRICA CC
At IGotAfrica, accessible from www.igotafrica.com, one of our main
priorities is the privacy of our visitors. This Privacy Policy
document contains types of information that is collected and recorded
by IGotAfrica and ...
Die Beautiful Ministries webwerf is deel van IGotAfrica se Weslynsorganisasie Program. Ons dra by tot die mees waardige doele wat ons identifiseer deur ons tyd en vaardigheid te skenk.
[Terms and Conditions]
Deur die webwerf te gebruik, dui jy jou ooreenkoms aan alle terme,
voorwaardes en kennisgewings wat hierin vervat of verwys word (die
“Voorwaardes”) aan. As jy nie saamstem met hierdie
Gebruiksvoorwaardes moet asseblief nie ...