Geskryf deur Otto Saayman
Opgelaai deur Otto Saayman
Jabber Media sluit by IGotAfrica aan om ontwerpe van die hoogste gehalte aan te bied. Hulle totale toegewydheid aan kwaliteit en hulle sterk visuele ontwerpe maak hulle een van ons gekose ontwerp vennote.
Jabber media is verantwoordelik vir baie van IgotAfrica se beste ontwerpe insluitend die web werf.
Beelde
Intranet design example from Mainly Jabber Media
Jabber Media designed this for an intranet system
Bekyk