Ons het nie begin ondersteun in Maart 2020 nie, ons doen dit al vir jare. Enige liefdadigheid organisasie kan aanspraak maak op GRATIS web werf, e-pos bediening en web werf ontwerp.

Kontak ons vandag en maak aanspraak op gratis web werf ontwerp, web werf bediening en e-pos bediening as 'n liefdadigheid organisasie. Veral nou het liefdadigheid organisasies al die hulp nofig wat hulle kan kry. IGotAfrica is reg om nou dadelik te help. As jy weet van inge liefdadigheid organisasies in jou omgewing, stuur asseblief die aanbod aan hulle, regoor die wereld.

Hier is 'n voorbeeld van ons gratis werk vir een van ons begunstigdes:

Kommentaar

Ons Ondersteun Liefdadigheid
Your IP address has been recorded as 44.192.47.250. Session reference cc9f2b85-2e3c-49b5-b277-85601ebecc69.