Die Beautiful Ministries webwerf is deel van IGotAfrica se Weslynsorganisasie Program. Ons dra by tot die mees waardige doele wat ons identifiseer deur ons tyd en vaardigheid te skenk.

IGotAfrica ondersteun, adverteer en bou hierdie webwerf met trots en teen geen vergoeding vir hierdie unieke en waardige doel.

Resized 400px: NoiseMakers.co.za Screen Shot

Die webwerf is die mees basiese weergawe van ons standaard Inhoud Bestuur Stelsel en stel die vrywilligers wat die webwerf bedryf in staat om die inhoud van die webwerf self op te dateer en te bestuur sonder enige voorafbestaande kennis van enige web tegnologiëe. 2 ure se opleiding is aan die vrywillgers gegee waarna hulle sonder enige verdere tegniese bystand beheer van hulle webwerf kon vat.

Related Searches: kerk, kroeg, sending, christelike kerk

Kommentaar

Maak geraas!!
Your IP address has been recorded as 18.116.62.45. Session reference 2aba7e01-4ea7-46f7-9daa-7478f1f007d6.