Die IGotAfrica span werk baie hard om die webwerf se funksionaliteit en data op die MyDestination.co.za webwerf te verbeter.

Ons het onlangs die volgende funksionaliteit vrygestel om die webwerf te verbeter:

  • Mobi werf - Jy kan nou die webwerf besoek met enige internet magtige selfoon
  • Verander jou Besigheid en Reis inligting - Jy kan jou eie data meer effektief bestuur in albei afdelings
  • Embleem laai - Makliker, vinniger, eenvoudiger oplaai van embleem
  • Maklik en vinnige registrasie - Registreer en skep jou bladsy in een stap
  • Tel van bladsye in die geografie en afdeling lyste - Gebruikers kan sien waar die aksie is

Gaan na die webwerf en stuur jou kommentaar op die webwerf of deur die kontak ons form op die webwerf, of op www.mydestination.co.za

As gevolg hiervan het ons totale besoeke in die afgelope 30 dae (soos op 6 April 2011) verby 12 000 geskuif volgens Google Analytics. Klink dalk nie na veel nie, maar dis amper 40% hoër! En dit hou net aan groei!

WELGEDAAN, MYDESTINATION SPAN!

Registreer vandag op www.mydestination.co.za of stuur 'n e-pos aan info@mydestination.co.za vir meer inligting.

Resized 400px: MyDestination.co.za Screen shot

Kommentaar

MyDestination word al hoe sterker
Your IP address has been recorded as 3.145.111.183. Session reference e36b4a83-26b6-400b-b430-9accc1441502.