Miskien nou. Miskien nooit!

Pasgemaakte sagteware is duur, so dis 'n baie belangrike vraag wat beantwoord moet word. By IGotAfrica moedig ons ons kliënte aan om klein te begin. Kyk eers of jou idees werk en hoe jou kliënte reageer met sagteware van die rak af.

Ons help ons kliënte om hulle aanlyn teenwoordigheid se pad vorentoe baie duidelik te beplan sodat jy weet wanneer die tyd reg is om te belê in 'n pasgemaakte oplossing.

Kommentaar

Wanneer het my maatskappy pasgemaakte sagteware nodig?
Your IP address has been recorded as 54.173.43.215. Session reference 1c8d8a98-5c89-46f3-a593-bd2e3d671790.